DOWNLOAD OUR APP

Kings & Queens Auction

Kings & Queens Auction 2018 – 3rd March 2018

KEURGRAAD UITSOEK TEEL – EN JAGDIERE – IN TYD VIR JOU TEEL – OF JAGSEISOEN

Na aanleiding van die voortgesette vraag na keurgraad uitsoek diere vir beide teel-en jagdoeleindes, kondig Castle de Wildt met genoeë aan dat die 2de Kings and Queens Veiling op die 3de Maart 2018 te Castle de Wildt, Modimolle, aangebied word.

Uitgesoekte diere van prima gehalte sal op veiling beskikbaar gestel word – betyds vir die 2018 teel- en jagseisoen.

Die Kings and Queens Veiling beoog om in die volgende behoeftes te voorsien:

  • Vir wildtelers en -boere – keurgraad manlike en vroulike diere vanuit `n wye spektrum spesies.
  • Vir die korporatiewe jagter – `n verskeidenheid bosveld jagpakkette om aan elke behoefte te voldoen.
  • Vir die professionele- en konsessiejagter – jagpakkette en individuele trofeëdiere vir internasionale-, korporatiewe- en biltongjagters.

Castle de Wildt nooi graag wildtelers en -boere, professionele- en konsessie-jagters uit om nou reeds die Castle de Wildt veilingsdatum te dagboek.

Uitnodiging vir inskrywings:

Indien u sou belangstel om van u diere by die Castle de Wildt Kings and Queens Veiling aan te bied, voltooi asseblief die aangehegte dokument en stuur dit terug aan ons voor 15 Desember 2017. Hou asseblief in gedagte dat ons fokus op keurgraad diere oor ‘n wye spektrum van spesies, insluitende buffels, renosters, leeus en vlaktewild.

HOE OM IN TE SKRYF:

Voltooi asb die meegaande inskrywingsvorm en e-pos dit na inskrywings@castledewildt.co.za voor 15 Desember 2017.

  1. Belangrike kennisgewing: goeie kwaliteit foto’s sal die inskrywing motiveer.
  2. Inskrywings moet ons bereik voor 15 Desember 2017.
  3. Suksesvolle inskrywings sal skriftelik verwittig word.

Ons sien uit na 2018, ‘n nuwe jaar vir die wildbedryf met nuwe uitdagings en hoogtepunte!

Vriendelike groete,

Johan Oosthuizen

HUB – Castle de Wildt

PRIMA BREEDING AND HUNTING ANIMALS – IN TIME FOR YOUR BREEDING OR HUNTING SEASON

Following the ongoing quest for good quality animals for both breeding and hunting purposes, Castle de Wildt proudly announces the hosting of the 2nd Kings and Queens Auction on 3 March 2018.

A selection of prima animals will be offered on auction in time for the breeding and hunting season, with the selection focus on the quality of the animal.

The Kings and Queens Auction will focus on supplying in the need of:

  • Breeders – platinum quality sought-after-genetics male and female animals across the whole spectrum of species.
  • Professional hunters and outfitters – hunting packages and individual animals for outfitter, corporate and biltong hunters.
  • Corporate hunters – an assortment of hunting packages to suit every need.

Castle de Wildt invites game breeders, outfitters, and PH’s to diarize the Kings and Queens Auction which will be held on the 3rd of March 2018 at Castle de Wildt, Modimolle.

CALL FOR ENTRY:

Should you wish to offer any of your exceptional, choice quality animals for the Kings and Queens Auction, we invite you to complete the entry form and send it back to us before 15 December 2017.

Please keep in mind that the focus is on exceptional, choice quality animals, including buffalo, rhino, lions and plains game.

HOW TO ENTER:

Fill in the entry form and send your completed form to inskrywings@castledewildt.co.za to reach us before 15 December 2017.

Important notice: Good quality photographs will favour entry.

Your entry much reach us before 15 December 2017.

Successful entrants will be notified in writing.

Sincerely,

Johan Oosthuizen

CEO – CASTLE DE WILDT

Kings & Queens Auction 2016 – 19th February 2016

Auction Catalogue Download

View introduction video

Watch auction lot videos

Watch videos

View online catalogue

  • LBGH auction lots.View
  • Valley Venture Stud auction lots.View
  • Leopard Rock auction lots.View
  • Superior Game Breeders auction lots.View
  • Tswalu auction lots.View