Events

Views Navigation

Event Views Navigation

Today
  • FATMAN SHOW BY CASTLE DE WILDT

    OKTOBERFEST NAWEEK MAKIETIE! Dis Oktobermaand, die mooiste, mooiste maand! Dis warm in die Bosveld, en ‘n yskoue bier is nie te versmaai nie! Sit ‘n paar lip-lekker disse by, gooi bietjie musiek in die pot, skep ‘n heerlike atmosfeer met interessante stalletjies om te besoek, en siedaar! Jy bevind jouself by Castle de Wildt se […]

  • Prima Genetika Veiling bied aan Bok van Blerk

    P R I M A G E N E T I K A Saam met Blue Banana Events Bied met trots aan …. B O K V A N B L E R K Wanneer laas indien ooit het ‘n top Brahman veiling SA Brahman Owners met soveel glans, swier en lekker saamkuier gepaard gegaan […]

  • Ons Kersfees @ Castle de Wildt

    \'n Kerssangfees saam Ruhan Du Toit & Corlea Botha 18:00 - 21:00 3 ure se Genot R200pp Kontant kroeg Kos stalletjies

  • Bride to Be Wedding Venue Viewing

    Come One, Come All, Join our Wedding Viewing this weekend, 12-13 February for all our beautifull Brides to Be! Remember to book your viewing via our whatsapp to confirm your Royal Viewing!

  • Jan De Wet

    10 Maart\'22 @ 10:00 Gratis toegang vir Pensionarisse Bespreek nou via whatsapp 072 278 8854

  • Pieter Smith & Rugby Match

    13:00 Biertent, Kosstalletjies VERMAAK VIR KINDERS: Donkiekar, Springkasteel & sandart 17:00 Sa vs wallis Pieter smith kuier saam ons R150.00 PP BOEK VIA WHATSAPP 071 108 2686

  • Bietjie Wijn Wine Pairing @Castle de Wildt

    Julle word hartlik uitgenooi na ons Bietjie Wijn Wine Pairing @ Castle de Wildt  Datum: Donderdag, 28 Julie 2022 Plek: Castle de Wildt Tyd: 18:00 vir 18:30 Prys: 220,00 pp *Slegs 60 kaartjies beskikbaar Ingesluit: Verskillende Vrede & Lust wyne om van te proe; peuselhappies en ‘n wynglas. BESPREKINGS NOODSAAKLIK: Chaté Engelbreg - 079 697 […]

  • Twee – Herman Kleinhans

    MOENIE HIERDIE MISLOOP NIE! Twee - Herman Kleinhans SUNDAY, JULY 31, 2022 AT 12AM Sondag middag piekniek Geniet TWEE met Herman Kleinhans @Castle De Wildt Kos Stalletjies R180 pp R250 pp Bus 11:00 VANAF SABLE HILLS & Montana NA CASTLE DE WILDT 17:00 VANAF CASTLE DE WILDT NA SABLE HILLS & Montana